Skip to content

NG Kerk Danabaai

  • Tuis
  • Bedieninge
  • Samesyn
  • Maak kontak
  • Kalender

Category Archives: BD: Administrasie en Kerkkantoor

Administrasie en Kerkkantoor

Dit is ’n administratiewe bediening wat handel met al die administratiewe take van die gemeente. Hulle neem sorg vir die lidmaatregisters en inligting wat na die sinode deurgegee word. Hulle maak seker dat die prosesse in die kantoor vlot verloop en staan ons skriba by in haar pligte.

Posted byPosted inBD: Administrasie en Kerkkantoor, Bedieninge-AlgemeenLeave a comment on Administrasie en Kerkkantoor

Aanbidding en musiek | Administrasie en kerkkantoor | Ampsbediening en toerusing | Barmhartigheid | Basaar | Diensverhoudinge | Eiendomme
Finansies | Getuienisbediening | Jeug | Liefdesmaal | Nuwe intrekkers | Pre-advies | Seniorbediening | Voorbidding

NG Kerk Danabaai, proudly powered by WordPress. Custom Styles