Hierdie bediening het dit ten doel om op geestelike, sosiale gebied en maatskaplike gebied in die behoeftes van senior lidmate te voorsien. Die bediening val onder die sorg van ons barmhartigheidsbediening, en aktiwiteite word van uit die bediening rereƫl.
