NG Gemeente Danabaai

Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees

Eredienstye

Erediens:

09:00

Voorsang 08:45

Kategese

Junior en Senior 10:00

Adres:

Distansstraat 20

Danabaai

6510

Spesiale aankondigings

Selfdegeslag verhoudings.

Die kerkraad se besluit kan gelees word by die "nuus" skakel hierbo.  

Belangrike skakels

Nuusbriewe

Afkondigings

Klik op die Skakel hier onder

           Afkondigings

Pre-Advies

Hierdie kommissie het ten doel om die kerkraad te help met die nominering en verkiesing van kerkraadslede en dienswerkers.  Die voorsitter van die kommissie is die leraar. Ds Wehan Geldenhuys   044 698 1774 en  072 3260901