NG Gemeente Danabaai

Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees

Eredienstye

Erediens:

09:00

Voorsang 08:45

Kategese

Junior en Senior 10:00

Adres:

Distansstraat 20

Danabaai

6510

Spesiale aankondigings

Selfdegeslag verhoudings.

Die kerkraad se besluit kan gelees word by die "nuus" skakel hierbo.  

Belangrike skakels

Nuusbriewe

Afkondigings

Klik op die Skakel hier onder

           Afkondigings

Kommissie vir Finansies

Die verantwoordelikheid van die kommissie is om met die Bybelse riglyne rondom rentmeesterskap na die finansies van ons gemeente om te sien.  Die kommissie is baie bewus daarvan dat hulle met lidmate se dankoffers werk en hanteer dit daarom ook op n baie verantwoordelike wyse.  Die kommissie stel jaarliks n begroting op in samewerking met die verskillende kommissies, lê dit aan die kerkraad voor vir goedkeuring, en neem dan sorg dat daar binne die begroting gehandel word.  Die voorsitter van die kommissie is Arend de Waal en sy kontaknr is 0828097252