NG Gemeente Danabaai

Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees

Eredienstye

Erediens:

09:00

Voorsang 08:45

Kategese

Junior en Senior 10:00

Adres:

Distansstraat 20

Danabaai

6510

Spesiale aankondigings

Selfdegeslag verhoudings.

Die kerkraad se besluit kan gelees word by die "nuus" skakel hierbo.  

Belangrike skakels

Nuusbriewe

Afkondigings

Klik op die Skakel hier onder

           Afkondigings

Kommissie Vir Diensverhoudinge

Die kerkraad het werknemers in diens, en die kommissie is daar om die diensverhoudinge te reël.  Hulle is verantwoordelik vir die kontrakte van die werknemers en die toesig oor die uitvoering van die pligte van die werknemers.  Die kommissie hanteer ook klagtes aangaande werknemers en tugoptredes.  Die kommissie moet ook toesien dat daar goeie verhoudinge tussen die werkgewer en werknemers bestaan, en het daarom ook n oop deur vir werknemers.  Die voorsitter van die kommissie is Cassie van der Merwe 044 698 2126 en  082 337 3835