NG Gemeente Danabaai

Geseën om 'n betrokke dienende gemeente tot eer van God te wees

Eredienstye

Erediens:

09:00

Voorsang 08:45

Kategese

Junior en Senior 10:00

Adres:

Distansstraat 20

Danabaai

6510

Spesiale aankondigings

Selfdegeslag verhoudings.

Die kerkraad se besluit kan gelees word by die "nuus" skakel hierbo.  

Belangrike skakels

Nuusbriewe

Afkondigings

Klik op die Skakel hier onder

           Afkondigings

Kommissie vir die Kerkkantoor

Dit is n administratiewe kommissie wat handel met al die administratiewe take van die gemeente.  Hulle neem sorg vir die lidmaatregisters en inligting wat na die sinode deurgegee word.  Hulle maak seker dat die prosesse in die kantoor vlot verloop en staan ons skriba by in haar pligte.  Die voorsitter van die kommissie is Sylvia Myburg en haar kontaknr is:  044 698 1371 en selnr. 082 573 7287